top of page

Loadseshing Episode 1: Hoe kan jy help?

Ek noem hierdie my informele 'Sondag loadshedding sessions', nou gedoop 'loadseshing' vir wanneer Eskom my in die steek laat, en my rekenaar se battery doodgaan, kan ek video op my foon!


Ek drink bietjie wyn, want dis naweek. Ek weet die editing en beligting is nie on point nie. Ek was nie lus vir makeup nie. En ek is nie 'n aktrise of spreker nie. Maar dis anyway nie die punt van dié nie, is dit ...


Indien jy my vorige post gemis het, hierdie was oorspronklik die laaste gedeelte van hom. Ek het dit als opgeneem maar die kwaliteit was so sleg dat ek eerder die eerste gedeelte van die post toe oorgetik het en hoop julle kan value in dit vind!


Waarskuwing: Daar is 'n paar vanilla krasserige woorde hier en daar. En dis 18 minute lank. Glo 'kyk niemand sulke lang videos nie' sê my interne konsultante ;). Ek sal dit op 'n latere stadium oorsit in 'n geskrewe blog post, want ek dink dis iets wat 'n vriend of 'n vriendin van 'n weduwee of wewenaar maar kan hoor.







41 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page