top of page

'Pappa kom nie terug nie'

Die dag toe LiG Tydskrif vir my vra of ek my storie wil vertel op hulle nuwe YouTube kanaal saam met Media24 (God se Krag in my Krisis), was ek so nervous dat ek geweet het as ek nie daardie 'send' knoppie met my ja-reply so gou moontlik gaan druk nie, ek vir seker gaan uit back.


Die oploop na die opname was nerve wrecking to say the least. Ek skryf en kruip agter 'n rekenaar skerm weg - ek praat nie op videos nie. MAAR ek het gewéét ek moes dit doen.


Partykeer moet mens maar net mens se oë toeknyp en doen wat op mens se hart geplaas is, no matter how far it is removed from your comfort zone. Op die ou end gaan dit nie oor JOU nie. En ek het geweet ek sou altyd terug wonder met "wat as" gedagtes, and those are the worst.




54 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page